Dawid Lotter
Hierdie 61 Meg Bn Gp se Bravo ‘86 Joernaal is die geskiedenis van ʼn unieke groep soldate synde Bravo Kompanie/ 81mm Mortiere/ Tenkafweer / Stormpioniers 1986 wie as een van die sub-eenhede by 61 Meg Bn Groep gedien het. Die Bravo ‘86 Joernaal bestaan primêr om hulde te bring aan dié spesifieke groep. Daarom is dit te kosbaar om die verspreiding te beperk deur dit te verkoop. Die outeur (Dawid Lotter) se wens is dat dit afgelaai sal word deur duisende ander wat nie deel was van Bravo ’86 nie.
Read this work at the World Public Library (library card needed).