Wees gegroet, Maria ************** Wees gegroet, Maria vol genade, die Here is met u. Geseën is u onder die vroue en geseën is Jesus, die vrug van u skoot. Heilige Maria, Moeder van God, bid vir ons sondaars, nou en in die uur van ons dood. Amen.