Rolbosis 'n tolbos,'n hardloop-spring-en hol-bos.Soek jy hierdan is hy daar - weggewaaitotwieweetwaar:oor die bergen oor die rantweggewaai totannerland. Hallo walvis,hoesie water?Nat, ou pellie,sien jou later! Skilpad kan nie sing nie.Skilpad kan nie spring nie.Stomenstadigstaphy aanwaar sy skilpadpad mag gaan. Die liedjievan my rietfluit,my gonna-piet-verdriet-fluithet nikshet niksvan die ret-tet-tetvan dieluister-hoe-ekskree-trompet;het nikshet niksvan dierom-tom-tom van diehier's-ek-weer-met-my-trommel-trom;hy't nethy't netdie fyn verdrietdie fyn verdrietvan die fluitjiesriet. Ek salvir jou'n appel pluk;twee vereen 'n roos.Die appelen die roosis net'n soetigheidvir nou.Die pouveeren makouveeris virmore se onthou. Wees dankbaarvir 'n bleskopwaar skilfersnooitkan nesskop. Hou poedelsvan noedelsvan papen polonie?Ek glo nie.Maar kaviaaren Crepes Suzette?You bet! Die oostewindwaai wes vannag.Reentikteendieruite.Grendelal die deure dig -iemand wag daar buite. Dikbek bybiein sy mandjiedryfal naderna die kantjievan diediepe diepe Nylen daar gaan hy anie huil.Juffrou Farao sug:'O wee!Daar's 'n ding wat gil en skree.'En sy loer-loerin die biesiesen toe sug die tante:'Siesies!Ruik hoe stinkdie kind se neppie.Dis g'n wonnerhy's anheppie.En nou neem ekhom maar saam:Moses Lipschitzis sy naam.' 'n Dikke wat woon in GautengSluk muti met pienats gemeng. 'n Vrou van Soweto Vertel vir die vet ouDit help om die deng te verleng.'n Sekere Boetie Fourie Het altyd gesit as hy pie. Maar Sussie Jordaan Het altyd gestaanEn het water gekry op die knie.'n Sekere Mybel van TonderHet lank oor 'n Skotsman gewonder. Dra hy rok plus 'n broek? Druk haar hand in en soek ...En voel iets besonder daar onder.